Baie geluk aan Chanté Olivier van Hoërskool Sentraal wat die naweek van 14 , 15 April die XCO MTB SA cu #2 by Wolwespruit in Pretoria gewen het.

Hier is ‘n beter uiteensetting van waarvoor XCO MTB SA staan:

XCO Cross County Olympic

MTB Mountain Bike

SA CUP #2 Staan vir die 2de been uit 4 wedrenne van die nationale reeks wat bekend staan as die SA Cup( Suid Afrikaanse)