Baie geluk aan Willie Pretorius (links) wat tydens die vakansie se gholftoernooi in George die week gewen het met 173 punte en Jano Earle (regs) was die naaswenner met 170 punte.

Die leerders is albei van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein.