Baie geluk aan Chanté Olivier van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein.

Sy wen goud by Outshoorn se Nasionale Youthe Event vir dogters 0/15 in kriterium en padfiets waar sy die Vrystaat verteenwoordig , sy wen ook silwer by die Suid- Afrikaanse Bergfiets XCO kampioenskappe die naweek van 21 – 23 Julie.