Die volgende leerlinge van Hoërskool Reiz het sertifikate ontvang, na die Wêreldkennis Olimpiade.

Hulle is van links voor:  Marianne Pretorius, Salume Heymans, Hesti Bester,  en Talita Smith.

Agter:  James Heckroodt, Armand Pretorius, Jacques Heymans, Corné Pretorius en Janco Oosthuizen.