Die nuwe VRL van Hoërskool Reitz se leiers vir 2016, is tydens die onderskeie prysuitdelings bekendgemaak.

Die laerskool seuns is:  Chris Mostert, Dewald Groenewald, Henco Swanepoel (voorsitter), Jandré van der Merwe en André van der Sandt.