Die verteenwoordigers op die VRL van Hoërskool Reitz, vir Gr.8 tot 11 is aangewys, na die verkiesing.  Hulle is van links:

Dané Lubbe (Gr.9), Luné Pretorius (Gr.8), Natasha Steyn (Gr.10) en James Heckroodt (Gr.11)