Quiriane Charilaou, ‘n graad 6 leerling van Hoërskool Reitz het haar musiekteorie – graad 2 Unisa musiekeksamen met lof geslaag.