Die top drie leerlinge (van Graad 11), na die eerste kwartaal, van Hoërskool Reitz is  (foto bo) van links:

Elzei Oberholzer (3de), James Heckroodt (2de) en Anri Pearson (1ste)