Die volgende Hoërskool Tennisspan van Hoërskool Reitz was die ligawenners in hul afdeling, naamlik Seuns Ope B-liga in die Oos-Vrystaat.

Die spanlede is op die foto bo van links:

Tienus de Wet, Armant van Deventer, Armand Pretorius en Geyer Terblanche