Tydens die Kleuratletiekbyeenkoms van Hoërskool Reitz, is ‘n hele klomp rekords verbeter.

Die atlete is van links:

Voor:  Wiroeske de Wet (D 0/15:  Diskus, Spiesgooi en Gewigstoot), Aluschka Heymans (D 0/14:  3 000m stap) Arno Coetzee (S 0/14:  300m Hekkies) en Tshepiso Mzizi (S 0/15: Driesprong).

Agter:  Jandré van der Merwe (S 0/14:  400m), Kobus Steyn (S 0/14:

Diskus), Jacques Heymans (S 0/17:  10 000m Stap) M.T. Steyn (S 0/16:  Hammergooi) en Tienus de Wet (S 0/19: 5 000m)