Vyf netbalspelers van Hoërskool Reitz het die Oos-Vrystaat Kosmosse 0/19-span, verteenwoordig tydens die Thepa Trading toernooi in Hennenman.  Hulle is van links:

Minanté Cronje, Shantel Bouwer, Chandré Strydom, Driana van Deventer en Suzanne Linde.