Na afhandeling van Hoërskool Reitz se Kleuratletiekbyeenkoms is die top presteerders aangewys.

FOTO BO:  Geyer Terblanche (Victor Ludorum en Veelsydigste seunsatleet)