Die top drie Gr.10 akademiese presteerders, na die eerste kwartaal, van Hoërskool Reitz is v.l.n.r.

Corné Pretorius (1ste plek), Leanné van Aswegen (3de plek) en Julius Wapenaar (2de plek)