Tydens ‘n atletiekbyeenkoms, in Sasolburg, wat deur Fonteine Laerskool aangebied is, het die volgende atlete, onder eerste vier in hul onderskeie ouderdomsgroepe, geeïndig: Hulle is van links:

Herman Tesner (S 0/10 – 4de in Hoogspring) Adriaan Bonthuys (s 0/10 – 3de in verspring) Helgard Fouché (S 0/13 – 2de in Diskus) en Juan Theunissen 9S 0/11 – 4de in Hoogspring)