Hoërskool Reitz het 3 leerlinge wat hierdie tennisseisoen vir die B-spanne van Oos-Vrystaat gespeel het.

Hulle is van links:  Voor:  Human Buys (0/10-span)

Agter:  Ruan Haward (0/12-span) en Heinrich Swanepoel (0/14-span)