Die volgende o/15- pluimbalspelers van JF  is opgeneem in die Vrystaatspan en gaan van 2 tot 8 April aan die SA-Kampioenskappe deelneem in Benoni.

V.l.n.r:  Caden Kakora , Johan Oberholzer , Megan de Beer , Rianette Kemp en Marnus van der Walt.

Bronwyn Leonard van JF het gekwalifiseer vir die 2017 Arnold Classic Australia Sterkman Kampioenskappe wat van 17 tot 19 Maart in Melbourne Australië plaasvind.

Simoné Fourie van JF het 51ste uit 80 vrouens klaargemaak by die SA Blackpool Kampioenskappe in Carnival City Brakpan.

Limoné Ferreira van JF het deurgedring na die Disco Dans Wêreldkampioenskappe wat in Junie in Chomutov in Czech Republiek gehou word