Tydens Bultfontein se jaarlikse sewestoernooi was Hoërskool Hennenman die wenners van die o.16-afdeling. Op die foto: Agter v.l.n.r.: Ruben Bakkes, Cornél Fourie, Marcel Binedell; Jason Nel, Jeff Eybers en mnr. C. Schlebusch (afrigter)

Voor v.l.n.r.: Zederrick Beer, Gerrit Ferreira, Stefan Diniso (kaptein), Leighton Jackers en Thinus Claassens.