Hoërskool Hennenman spog met drie nuwe personeellede. V.l.n.r. is Madeli Volschenk (NW, Fisiese- en Lewenswetenskappe), Adriaan van Niekerk (Geografie en Toerisme) en Hanlé Visser (Engels).