Vier van Hoërskool Hennenman se leerders het onder die top 4 tydens die Vrystaat Interhoër te Bloemfontein geëindig. Hulle is van links na regs: Elouise Pretoruis (D19 400m Hekkies – 3de plek), Pierre Engelbrecht (S16 Hamergooi – 4de plek), Eduard Calitz (S16 Hoogspring – 3de plek) en Delmari Hoffman (D19 Gewigstoot – 2de plek).