SANDVELD o.19-RUGBY

Twee seuns van Hoërskool Hennenman is opgeneem in die Sandveld o.19-span wat tydens die Junie-vakansie Sandveld op die VKB-o.19-Uitnodigingsweek te Reitz gaan verteenwoordig. Hulle is v.l.n.r.: SF Jerling en Daniël Nkopane