Megan Meyer, graad 11-leerder van Hoërskool Hennenman het aan die tweede been van die SANESA-kampioenskappe vir Ruiterkuns deelgeneem en die volgende prestasies behaal:

 

Novice Dressage Test 1: 3de plek

Novice Dressage Test 2: 4de plek

100 cm Jumping (Accumulator): 2de plek

100 cm Jumping (Competition): 1ste plek

100 cm Working Hunter: 1ste plek