LEJWELPUTSWA NETBAL

Agt leerders van Hoërskool Hennenman is ingesluit in onderskeie Lejweleputswa netbalspanne wat in Junie aan die Vrystaatproewe gaan deelneem.

Hulle is v.l.n.r.: Selene Wessels (o.18), Megan Marais (o.16), Melinke Reitz (o.15), Moleboheng Dhlangisa (o.14), Delmari Hoffman (o.18), Puni Mali (o.14), Adé Bester (o.16) en Mantoa Moiloa (o.15).