LEJWELEPUTSWA NETBAL

Nege meisies van Hoërskool Hennenman is na afloop van die netbalproewe ingesluit in Lewjeleputswa-netbalspanne wat aan die Vrystaatproewe gaan deelneem.

Hulle is:

Agter v.l.n.r.:  Delmari Hoffman (o.16), Zanja van der Merwe (o.16), Telana Richter (o.17), Nicolé Pretorius (o.17) en Adé Bester (o.14)

Voor v.l.n.r.: Janeigh Booysen (o.17), Thato Majola (o.14), Camilla Grobbelaar (o.18) en Cironka Nel (o.18