Henry Scott, graad 8-leerder van Hoërskool Hennenman het aan die JKA-Karate se provinsiale kampioenskappe deelgeneem en sy Noord-Vrystaat klere verwerf. Hy het ook twee goue medaljes tydens die kampioenskappe gewen.