Adé en Roelé Bester, graad 10-tweeling van Hoërskool Hennenman is ingesluit in die Unity South African Dance Team wat later vanjaar aan die Wêreldkampioenskappe in Riesa, Duitsland gaan deelneem. Hulle gaan ook ‘n oefenweek in Praag en Pole bywoon. Ons is baie trots op hulle