Atlete van Hoërskool Fichardtpark wat tydens die SA Skole en SA Junior en Jeug Atletiekkampioenskappe medaljes gewen het.

James Havinga (Junior en Jeug byeenkoms – Hamergooi – Silwer)

Angel Kivido (Junior en Jeug byeenkoms – Aflos – Brons)

Welmari Volschenk (SA Skole byeenkoms – 3000 m – Goud)

Danica Windt (SA Skole byeenkoms – Hamergooi – Brons)