Dewan Labuschagne (foto regs), Dux-leerder, behaal 6 onderskeidings. 

Ernie Weyers (foto links), Hoofseun in 2015, behaal 5 onderskeidings.

Trots op hierdie klas se goeie uitslae.