Hier is n foto van ons landbouleerders saam met mnr GB Marx, hul is besig met die pekaneutboomprojek.

Leerders se name :

HD Janse van Rensburg, mnr GB Marx, Jandre Janse van  Rensburg, Lebogang

Marotholi, Dederick Rossouw en Noble Combrinck