Hoërskool Bloemfontein se  0/18 A-netbalspan wat aan die B-liga deelgeneem het

Ons het in die semi -finaal vir Sand du Plessis met 23 -24 gewen

Daarna in die finaal het ons met Zastron 29-26 afgereken

By die Vrystaatkampioenskappe het ons teen Heilbron 34-14 gewen en teen Paul Erasmus (Senekal) 25- 15 gewen. Sodoende is ons dan die kampioene in die 0/18 B -liga van die Vrystaat

Formele foto:
Agter van links na regs: Elzan Van Rooyen, Zimi Faku, Elené Wessels
Middel van links na regs: Chania Jaftha, Bridgette Speelman, Linten Matthews (onderkaptein), Precious Mohale, Malefu Mollo, Sivuyile Nogabe (kaptein)
Voor: Mej. Desirée Van der Walt (afrigter)