Hierdie hokkie seuns is gekies vir die IPT  o/13 A Span wat van die 2 –  6 Julie in Potchefstroom gespeel het.  Ons is baie trots om te sê hulle het ‘n 3de plek in hulle liga behaal van al die provinsies wat gespeel het.

Vind aangeheg die foto van die span waar hulle geluk gewens is met hulle 3de plek.

Voor:  Tumelo Kasumba (St Andrew), Francois Fourie (Universitas),  Dehan Barnes (Grey), Fabian Quan (Grey), Louis Steyn (Grey), Sean Allam (Grey), Tshenolo Mangoejane (Olympia).

Agter:  Cheryl Zietsman (Afrigter), Xavier Meyer (Olympia), Cloete van Vuuren (Universitas), Giovanni Bartman (Olympia), Janco Labuschagne (Aliwal), Cornè Griessel (Grey), Jacques Els (Grey),  Jolynn O’Brien (Spanbestuurder) Gerrie Henning was afwesig tydens die neem van die foto.