Lunga, Petunia en Margaret van die Hoërskool Hentie Cilliers is deel van die Vrystaat Landloopspan wat aan die SA’s gaan deelneem.  Lunga het met die USSASA Goudveld Kampioenskappe ‘n goue medalje verower en tydens die ASA Goudveld kampioenskap ‘n silwer.  Margaret het op beide bogenoemde byeenkomste goue medaljes losgehardloop.