Die personeel van die Hoërskool Hennenman het ook hul voorkeur gehad vir wie hulle ondersteun …

Op die foto agter v.l.n.r.:  Brenda Hoffman, Chrizaan de Bruin, Celia Coetzee, Marna Pretorius, Nico Pretorius (Skoolhoof), Elsabé Oosthuizen, Karen de Bruyn, Lucy van der Merwe en Anjé Peters

Voor v.l.n.r.: Anna-Mart vd Berg, Corné Knoetze, Annelie Bester, René du Plooy en Esther Myburgh