Henco Cronje, leerder van Grey Kollege Primêre Skool in Bloemfontein, is oppad Skotland toe vir die 2016 karate toer!

Baie sterkte Henco! Ons wens jou die beste toe!