Hansie Labuschagne van Hoërskool Sentraal wen Brons medalje by Gojukai Wêreld kampioenskappe in Canada 

Baie geluk aan Hansie Labuschangne van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein wat deelgeneem het aan die Gojukai Wêreld Kampioenskappe in Canada vanaf 25 September – 5 Oktober waar hy ‘n bronsmedalje in Kumute verower het. Tralies is trots op jou, Hansie!