Hannah Ledingham, ‘n leerling aan die Hoërskool Witteberg, is aangewys as wenner van die kategorie: Innovasie en Tegnologie by die Eskom Ekspo. Sy het ook die beste dogtersprojek en beste senior projek aangebied by die streekskompetisie in Qwa-Qwa.