FOTO BO (regs):   Hanli Hammann (Gr. 6 leerling van Hoërskool Reitz) het tydens die SA Interprovinsiale Gymkhana byeenkoms te Beaufort-Wes die volgende prestasies behaal :
Sy deel die trofee vir die 1ste plek (Beste Wapen hanteerder) 0/18
Deel trofee vir die 1ste plek (Beste Wapen hanteerder) 0/14
Ontvang trofee vir beste half seksie kategorie C
Ontvang Victor Ludorum beker vir beste span Kategorie C