Vrystaat-krieket se toekenningsaand (Awards Evening), het onlangs plaasgevind en Grey Kollege se krieketspelers het behoorlik skoonskip gemaak van die toekennings in hulle ouderdomsgroep.

Daarby het Raynard Van Tonder ook die toekenning vir die Senior Provinsiale Span se “Rookie” van die jaar gekry. Dis ‘n ongelooflike prestasie vir iemand wat verlede jaar nog op skool was.

Foto:  CP Klijnhans  (o/17 speler van die jaar), Raynard Van Tonder (o/19 speler van die jaar), Marco De Kock (o/15 speler van die jaar).