Grey Uitslae

Sien onder die uitsonderlike prestasies van die Grey-manne die afgelope tyd:  (sluit in rugby / hokkie / sokker / equestrian / krygkuns / “pool” / muurbal / golf / bergfiets / voorstrekkers)RUGBY

  • Ig Prinsloo wat ingesluit is in die SA Skole A-span.

Naweek se ligawedstryde:

  • 1ste span wen 18 – 10 teen HTS Louis Botha o/19 A
  • 3de span wen 12 – 5 teen HTS Louis Botha
  • o/16 B wen 54 – 0 teen HTS Louis Botha o/16 A
  • o/15 A wen 50 – 0 teen HTS Louis Botha o/15 A
  • o/14 A wen 51-0 teen HTS Louis Botha o/14 A
  • Die volgende seuns was ingesluit in die onderskeie provinsiale spanne:

Onder 16:

Grant Khomo:

  • David Kriel
  • Janco van Heyningen
  • Waycliff Vlitoor
  • Benjamin Kennedy
  • Christopher Schroeder
  • Arno Nieuwoudt
  • Marcel Theunisen
  • Johan Wilken
  • Wihan Marais
  • Ru-han Greyling (Reserwe)
  • Naude Naude (Reserwe)

Vrystaat o16 XV:

  • Hendco vd Merwe
  • Dian Krahenbuhl
  • Henk Cilliers
  • Hanno Rossouw
  • Marius Kearney
  • DC Odendaal
  • Viljee Crous
  • Marnich Tessner
  • John-Henry Fincham
  • Luke J van Vuuren
  • Hunter Fletcher
  • Willem Frans Pieterse (Reserwe)

Onder 19:

Cravenweek:

  • N Durow
  • G Simelane
  • F Agenbach
  • P Serfontein
  • R Kruger
  • D Schoonees
  • B Rossouw
  • I Prinsloo
  • D Rust
  • S Brits (Reserwe)
  • G Beukes (Reserwe)
  • H Nel (Reserwe)

 

Akademieweek:

  • M Boshoff
  • D Snyman
  • E van Vuuren
  • M Kruger
  • C Pieterse (Reserwe)
  • M Viera (Reserwe)
  • J vd Walt (Reserwe)

 

Arende:

  • D Theron
  • W Kruger (Reserwe)
  • M Stander (Reserwe)

 

Arende XV:

  • R Plaatjies (Reserwe)
  • J Sonnekus (Reserwe)

 

EQUESTRIAN

  • Rulof Els had participated on his two horses at the Diamond Show held in Kimberley from the 16 July to 19 July 2015

Rulof won the following:

  • Victor Ludorum
  • The Championship class

 

KRYGKUNS

  • Kevin Markham, Gr 8, is gekies vir die Presidents Ontwikkelings Span vir Koreaanse Krygkuns Tang Soo Do.

 

HOKKIE

  • Grey o/16 D wen Jim Fouche o/16 B, 3-0
  • Grey o/16 E wen Bloemfontein Hoër o/16 A, 2-1
  • Grey O/16 A wen Sentraal O/18 A, 7/0

 

SOKKER

  • 1ste span klop Atlehang 5-0 in die kwarteindstryd van die Kay Motsepe /19 Uitklopreeks. Doele:  Jesse Seekoei (3), Muso Rampa (1) en Pano Bunyaz (1).

 

GOLF

  • Wilco Nienaber has been selected to represent South Africa from the 1st – 3rd September 2015 at the Italian International U16 Championship which will be played at the Golf Club Biella “Le Betulle” in Italy. During the same period, Wilco will also represent the team in the Nations Cup which is held at the same time.
  • Verskeie gholfspelers het die afgelope vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem. Die uitslae is as volg:

Steven le Roux:

  • Speel in die St. Francis Nationale Order of Merit en eindig 38st, In die Dimention Data Junior Ope 62st, Inland National order of Merit 15de, Tshwane Junior ope 12de, SAGDB Championships 2de en wen die Central Gauteng Junior Foundation met tellings van 76 en 65.

Attie van Wyk:

  • Bryanton National Order of Merit 22st, Tshwane Junior ope 29st, Central Gauteng Ope 2de, Thempe Ope 4de en Wen die SAGDB Championships.

Therion Nel:

  • St. Francis National Order of Merit 25st, Dimention Data Junior Ope 65, Bryanton National Order of Merit 4de en die Tshwane Junior ope 9de.

Ruan Pretorius:

  • St. Francis National Order of Merit 6de, Dimention Data Junior Ope 4de , Bryanton National Order of Merit 7de en die Tshwane Junior ope 11de.

Wilco Nienaber:

  • St Francis – 6de
  • Fan Court – 4de
  • Randpark O/17 – 5de met -4
  • Bryanston – 15de
  • Pretoria Country Club – 39

Die spelers het ook baie verbeter op die Nationale ranglys. Steven is 49st , Attie is 50st, Therion is 41st , Ruan is 24st , en Wilco is 3de O/17 en 8st O/19 in die land.

Steven het ook SA gaan verteenwoordig in ‘n Internationale toernooi in Malysia.

9-BAL POOL

Franco Kriel beide SA Kampioen van Suid Afrika. Hy is in die Protea span wat aan die Wêreld Kampioenskappe in Shangai China vanaf die 11-18 November gaan deelneem.  Franco het nou 7 SA Titels verwerf tydens sy skool loopbaan op Grey.

Llewellyn Botjes is die SA Onder 19 SA 9 Ball kampioen Naaswenner en Mundus Grove het derde geëindig.

BERGFIETS

Die afgelope naweek het die Vrystaat Marathon Bergfiets-reeks in Ficksburg plaasgevind.

Die volgende ryers het baie goed presteer:

1ste Rinus Maarsingh

2de Jean Marais

4de Dawie Grobbelaar

5de Wynand Brits

MUURBAL

  • Johan van Eck is gekies vir die SA Skole o16 muurbal span. Hy deel die eerste posisie met twee ander spanlede.

VOORTREKKERS

Hoofleierswag- /Presidentsverkennertoekenning

Gedurende die afgelope vakansie het 207 graad 12 Voortrekkers van regoor Suid-Afrika en Namibië die nasionale Presidentsverkennertoetskamp op Doornkloof bygewoon.  Tydens hierdie kamp word individuele onderhoude oor Christenskap, Afrikanerskap en Burgerskap met elkeen van die kandidate gehou.  Standpunte oor verskeie aktuele sake en persoonlike leierskapsvaardighede is ook geëvalueer.

Met die suksesvolle voltooiing van hierdie nasionale kamp het die kandidaat óf Hoofleierswag- óf die Presidentsverkennertoekenning verwerf. Die Presidentsverkenner-toekenning word deur Universiteite as ‘n nasionale toekenning in kultuur en leierskap erken.

Adriaan Niemand slaag dié gesogte toekenning met 83% terwyl Rulof Els met 84% slaag.

Inligting verskaf deur:

Mareth Jooste

Mereth Jooste