Die volgende seuns het te Odendaalsrus aan die Interprovinsiale Chessa skaaktoernooi deelgeneem en die volgende uitslae behaal.

Christiaan Kotze (o.10) behaal goud.

Louis Janse van Vuren (o.12) behaal silwer.

Eduard Buchner (o.14) behaal brons.

Armand Fourie en Marinus Staats (o.12); AW Bosch en Reinier Potgieter (o.14) wen 3 uit 5 wedstryde.  Steeds ‘n goeie prestasie.