Grey Kollege Primêre Skool in Bloemfontein se o/13A Hokkiespan, het vanaf 1-3 September 2016 deelgeneem aan die SA Prep School Hockey Festival, waar uitstekende skole meeding.  Hulle het uitstekend gevaar.   Ons is trots om die volgende uitslae te deel.

Grey wen 4 uit 5 wedstryde:

Grey wen KEPS 3-0
Grey wen Clifton 2-1
Grey wen Merchiston 4-3
Grey wen Northlands 3-1
Grey verloor DPHS 0-2