Die Suid-Vrystaat-skole  – 0/12 en 0/13 het plaasgevind op 15 Maart en 17 April 2015.   

Grey o/9A teen Universitas, wen 10-0

SVS 0/12: Vyf seuns is tydends die finale proewe gekies vir die spanne.

SVS  0/12 A: 1. Christiaan Vermeulen, 2. Jason Schimper, 3. Juan Else

SVS  0/12 B:   1.Werner van Pletzen, 2. JP Botha

SVS 0/13: Agt seuns is tydends die finale proewe gekies vir die spanne.

SVS  0/13 A: 1. Elvin Quan, 2 SP van Heerden, 3 Erwin v Deventer

SVS  0/13 B:   1. Stef Ackerman, 2 Dario Belotti, 3 JG van Staden, 4 Bernard Bührmann, DJ van Deventer