Twaalf leerders van Grey Kollege in Bloemfontein, is ingesluit in die Vrystaat atletiekspan.

Hulle sal vanaf 9 Maart tot 1 April deelneem aan die SA Skole-atletiekbyeenkoms in Durban.

Foto vlnr: Voor: Jannes Schlebusch, MD Laubscher, Petrus Jacobs; Tielman Nieuwoudt en Jarred Brown. Agter: Katleho Chabanyane; Duvan Smit, Hennie Engelbrecht, Ross Braude en Nabo Sekoyi. Afwesig: Lucky Moleyane en Lerato Manyana