Na die eerste rondte van die ATKV-redenaarskompetisie, wat Saterdag, 21 Maart 2015 plaasgevind het, is die volgende seuns deur na die semi-finale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie.

Voorbereide toespraak:  Dapper de Wet – graad 9

Onvoorbereide toespraak:  Henko Delport (gr 9), Jacques vd Berg (gr 8), Kolbe Kolver (gr 9)

Die semi-finale rondte vind op 22 Mei 2015 by Grey Kollege Primêr plaas.