Gedurende die afgelope Kloppers Toernooi het die volgende spelers skitterend presteer in hul onderskeie ouderdomsgroepe:

Seuns o.14:

Enkels naaswenner: Stefan Nel

Dubbels naaswenners: Ryno Louw en Giuseppi Olevano

Seuns o.12

Enkels wenner: Wian Swanepoel

Enkels naaswenner: Wian van Zyl

Dubbels wenners: Wian Swanepoel en Wian van Zyl

Seuns o.10

Enkels naaswenner: Lian du Toit

Dubbels wenners: Lian du Toit en Van Zyl Delport

Seuns o.8

Enkels wenner: Bogdan Mandic

Dubbels wenners: Bogdan Mandic en Ludwig du Toit