Chris Goosen en Luke Yazbek (albei Gr5 leeringe) het die toekennings gekry vir mees uitstaande artikels gelewer in Stabilis Junior se Julie 2017 uitgawe. Leon Fourie kry die toekenning vir die wenfoto op bl 8-Die Hip-Hop foto van James Scheepers.

Op die foto is Chris Goosen en Luke Yazbek saam met Colette du Plessis wat betrokke is by Stabilis Jnr.