Wilco Nienaber (16) van Grey Kollege is onlangs aangewys as die Suid-Afrikaanse junior gholfkampioen tydens die Curro Internasionale toernooi wat in Durbanville gehou is.