As deel van die Kuns en Kultuur leerarea geniet ons graad 5’s van die Primêre Skool Jordania in Bethlehem, hulle maskers wat as deel van hul assessering gemaak word.  Agter: Schalk Steyn, Thuto Mosia, Dian Strydom, Ruan Greeff, Lamaine Afrika Voor: Chandré Miles, Chané van Biljon