Die Top 3 akademiese presteerders van Hoërskool Reitz, na die tweede kwartaal in Gr.4 , Gr.5 en Gr. 6 is:

Voor:  Megan Haward (Gr.4 – 1ste), Quiriane Charilaou (Gr.5 – 1ste), Marli van Aswegen (Gr.5 – 3de), E-Louise Snyman (Gr.4 – 3de), Dané Dorfling (Gr.5 – 2de).

Agter:  C.J. van Niekerk (Gr.4 – 2de), Jan-Hendrik Lange (Gr.6 – 2de), Jan-Hendrik Snyman (Gr.6 – 3de) en Luan Strauss (Gr.6 – 1ste)