Gimmies se o/15A krieketspan wen met 107 lopies teen Witteberg. Baie geluk seuns. Dit was baie goeie krieket wat julle gespeel het.

Die hele span speel goed saam en die volgende twee spelers behaal baie goeie syfers:
AJ Steyn teken 57 lopies aan en neem 3 paaltjies en Pedrich Makkink teken 34 lopies aan en neem 4 paaltjies