Gimmies se hele o/14A netbalspan dring deur na die volgende rondte Lejweleputswa netbalproewe. Hou die jong spelers gerus onder die oog. Hier gaan baie bekers afgeneem word in hul hoërskool loopbaan. Sterkte met die res van die proewe meisies.